Kim Cattrall

Kim Cattrall
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Kim Victoria Cattrall
Geboorte 21 Augustus 1956 (1956-08-21)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1975–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kim Cattrall (gebore 21 Augustus 1956) is 'n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Star Trek VI: The Undiscovered Country (1991), Sex and the City (2008), en Sex and the City 2 (2010), en in die televisiereeks Sex and the City (1998).


Developed by StudentB